Soektog na Waarheid

Book

Price

R110.00

Quantity

Soektog na Waarheid is die uitgebreide en hersiene weergawe van die oorspronklike kursus.  Soektog na waarheid begin met Abraham, die enigste persoon wat "vriend van God" genoem is. Vandaar gaan die soeker voort, stap vir stap, deur die ontvouende bestemming van die menslike ras. Hierdie boek is vir die ernstige student wat self wil uitvind wat die betekenis en doel van die lewe is.