Afspraak in Jerusalem

Book

Price

R120.00

Quantity

Bonatuurlike beskerming, voorsiening en genesing.

Dit is die boeiende ware verhaal van 'n jong onderwyseres en haar dapper soeke om vas te stel wat God se wil vir haar lewe is. Lydia Prince het 'n afspraak in Jerusalem gehad. In haar soeke na God en haar lewensdoel na Jerusalem leer ken sy die krag van gebed en beleef baie wonderwerke van voorsiening en beskerming.